Leesgids: Die verdwyning van Seamus Smit
Kathie Viljoen
EPUB
ca. 6,48 €
Geisteswissenschaften, Kunst, Musik / Allgemeine und Vergleichende Literaturwissenschaft
Beschreibung
<p>Hierdie gebruikersvriendelik en praktiese gids is ideaal vir klaskamergebruik. By elke hoofstuk is daar ’n opsomming, vrae, interessante en/of moelike woordeskat wat uitgelig word, besprekingspunte en ander praaten skryfaktiwiteite. Die gids sal onderwysers help om letterkundige aspekte op ’n eenvoudige manier te onderrig en al die aktiwiteite, vrae en antwoorde sal beslis die onderwyser se voorbereidingstyd verkort. Leerders kan ook die gids met vrug vir selfstudie gebruik.</p>
Weitere Titel von diesem Autor
Weitere Titel in dieser Kategorie