Is jy orraait, Elizabeth?
Rozaan de Wet Boer
EPUB
ca. 13,99 €
(Lieferbar ab 10. Februar 2025)
Belletristik/Erzählende Literatur
Beschreibung
Is jy orraait, Elizabeth? is ’n verhaal oor drie vroue wat dekades lank bevriend is en elkeen met hulle eie persoonlike probleme en gesinskwessies worstel. Dit is ’n roman wat diep menslike ervarings en die kompleksiteit van interpersoonlike verhoudings ondersoek. Want niemand ken jou diepste seer en jou moordende baklei teen die houe van die lewe so goed soos ’n naby vriendin nie. Sy koester jou en beskerm jou, selfs teen jouself.
Weitere Titel in dieser Kategorie
Kundenbewertungen
Schlagwörter
Downsindroom, ma-wees, dokter, praktyk, vroue, gesin, vriendinne, vriendin, genrefiksie, ontspanningsfiksie, vrouefiksie, familie, verhoudings, kind, vriendskap