Het van Verlangekraal
Leon van Nierop
* Affiliatelinks/Werbelinks
Links auf reinlesen.de sind sogenannte Affiliate-Links. Wenn du auf so einen Affiliate-Link klickst und über diesen Link einkaufst, bekommt reinlesen.de von dem betreffenden Online-Shop oder Anbieter eine Provision. Für dich verändert sich der Preis nicht.
Belletristik/Erzählende Literatur
Beschreibung
Het Heiberg. Die weggooikind wat Verlangekraal se naam sou verewig. Sy het dit gewaag om in opstand te kom teen ’n rigiede skoolsisteem wat geen rebelsheid of individualiteit sou duld nie. Net meneer Doep het tussen haar en die verderflike skoolhoof meneer Erlank gestaan. Hierdie geliefde en diep menslike verhaal wys vir die eerste keer Het Heiberg se kant van die saak. Wie in haar lewe saak gemaak het en wat in haar gedagtes omgegaan het. Dit vertel bowenal hoe sy oorleef het.
Kundenbewertungen
Du Plessis, rebel, aanranding, detensie, Het van Verlangekraal, onderpresteerder, 1960s, Johann Bekker, TV-reeks, standerd, atletiek, skoolhoof, verbeteringskool, vervolgverhaal, bywoner, RSG, disleksie, afknou, armblankes, boelie, Doep, Erlank, Leon van Nierop, lykstraf, alkoholisme, platteland, alkoholis, standerd 9