Rebecca (Hersiene uitgawe)
Wilna Adriaanse
Belletristik/Erzählende Literatur
Beschreibung
Op 25 is Rebecca Fagan in besit van 'n regsgraad, 'n rugsak, 'n groot mond en baie guts. Sy het twee jaar lank druiwe gepluk in Frankryk, in Italië op 'n olyfplaas gewerk en in Duitsland was sy 'n kelner. Maar nou is sy terug in Suid Afrika en sy soek 'n “regte” werk. Toe sy hoor dat Julian Hoffman, derde geslag erfgenaam van ‘n multibiljoenrand-maatskappy, op soek is na 'n persoonlike assistent, besluit sy om aansoek te doen. Wie nie waag nie, sal nie wen nie, is haar leuse.
Kundenbewertungen
">Die boek van Ester, 2004 publikasie, Wilna Adriaanse, romanse, ">’n Klein lewe, Wilna Adriaanse Omnibus, Rebecca Fagan, heldin, Endgame, persoonlike assistent, liefde, Dubbelspel<span style="font-family: 'Times New Roman', hersiene uitgawe, Blindside, Kaapstad, ">, Julian Hoffman, Rebecca, serif, Vlug, Eindspel, Afrikaans</span>, </span><span style="font-family: 'Times New Roman', 21ste herdenking, sterk karakter, ">Vier seisoene kind, ">Met ander woorde, selfgeldend