Duiwelsroos
Leon van Nierop
* Affiliatelinks/Werbelinks
Links auf reinlesen.de sind sogenannte Affiliate-Links. Wenn du auf so einen Affiliate-Link klickst und über diesen Link einkaufst, bekommt reinlesen.de von dem betreffenden Online-Shop oder Anbieter eine Provision. Für dich verändert sich der Preis nicht.
Belletristik/Erzählende Literatur
Beschreibung
’n Orkaan waai privaatspeurder Beer Henning tot op die spogroosplaas Roosbaron. Daar ontdek hy pikswart rose wat ’n dodelike geheim versteek: die duiwelsroos. Hy ontmoet die eksentrieke eienares van die plaas, Mathilda van Eck. Haar sewentienjarige seun Marnus is presies ’n jaar gelede in verdagte omstandighede dood. Sy huur Beer om uit te vind wat werklik gebeur het. Beer vermoed Marnus is vermoor en dat die motief reg onder sy neus is. En in so ’n geval is die moordenaar daar op die plaas!
Kundenbewertungen
Duiwelsroos, spanning, selfdood, Daar Doer In Die Fliek, Katelknaap, Uitsig op die stad, Hotel Shwalane, roos, Die Huis in Hertestraat, plaas, privaat speurder, Beer Henning, Adrenalien, Paradys, Moord op Lake Panic, motorongeluk, Vuurvreter, Laeveld, Sielsmokkelaar, Doodloopstraat, Wolwedans in die skemer, verdagtes, Verklikker, wrak, Nagreisiger, Briekaandraai, Buitestander op Ouplaas, Hartebreker, Ballade vir 'n enkeling, Koelkop, Movies Made Easy, Skrikkelkind, Plesierengel, Leon van Nierop, Ratels, motief, Stralerjakkers, moord, Laksman, Seeing Sense, Die Mense van Hertestraat, Goëlfabriek, Bloedsuier, gif