Die melkweg en die miskruier
Jeanette Ferreira
EPUB
ca. 12,99 €
Belletristik/Erzählende Literatur
Beschreibung
In 2020, tien jaar nadat Sabine uit die Laeveld weggesteier het, keer sy terug om nog net een maal weer hulle familieplaas Donkerhoek te sien en ’n neersitplek te soek vir die bondel wat sy al so lank saamdra. Sy het egter nie ’n telefoonnommer vir die nuwe eienaar nie en Google Maps weet nie van so ’n plek nie. In tien jaar het die aarde hierlangs geswig voor grondeise en armoede en die media berig van ’n onbekende virus wat reeds dood op die planeet begin saai het.
Weitere Titel von diesem Autor
Weitere Titel in dieser Kategorie
Kundenbewertungen
Schlagwörter
armoede, mag, Babette, Eerste Wêreldoorlog, Laeveld, virus, Catharina, grondeis, Charlotta, plaasmoord, historiese roman, plaas, Groot Griep, geweld, dood, familieplaas