img Leseprobe Leseprobe

Speurhond Willem in die Amasone

Elizabeth Wasserman

EPUB
ca. 7,99

Tafelberg img Link Publisher

Kinder- und Jugendbücher / Kinderbücher bis 11 Jahre

Beschreibung

Die aartsskelm Brummel is weer op vrye voet, en op die spoor van 'n sampioen wat in die Amasone groei en glo 'n wonderkrag het: die mens wat dit eet, raak net slimmer en slimmer. Die avonturier William Travis wil dit eerste vind, maar vir weke het niemand van hom gehoor nie. Het die oerwoud hom ingesluk? Dis immers vol gevare: anakondas, poemas, krokodille . . . Brummel besluit hy't hulp nodig, en wie beter om aan sy kant te kry as die slimste hond op Aarde?

Weitere Titel von diesem Autor
Elizabeth Wasserman
Elizabeth Wasserman
Elizabeth Wasserman
Elizabeth Wasserman

Kundenbewertungen

Schlagwörter

Wasserman, William, dogtective, speurder, Senekal, Willem, Brummel, speurhond, Adriaan, Brik, Frik, Manaus , Fantastiese mevrou Smit, Speurdiens