Derick Hougaard
Die ware storie van die Liefling van Loftus
Brenden Nel
EPUB
ca. 10,99 €
Geisteswissenschaften, Kunst, Musik / Pädagogik
Beschreibung
Op die bloedjong ouderdom van 19 verower Derick Hougaard die Curriebeker vir die Blou Bulle. Maar toe begin die dobbelstene verkeerd val. Harsingskudding, Kamp Staaldraad, beserings en ’n pilverslawing het hom laat steier. Sy sprokieshuwelik is verwoes en sy beroepslewe en geldsake is in ’n warboel gelaat. Dié boek onthul vir die eerste keer vriende se vergeefse pogings om Derick uit die kloue van verslawing los te wikkel en hul vrees toe hy vir byna twee weke in ’n koma gedompel is.
Weitere Titel in dieser Kategorie
Kundenbewertungen
Schlagwörter
springbok, ventilator, harsingskudding, gesellinne, losskakel, derick hougaard, dwelms, rugby, currie cup, Louis Liebenberg, kamp staaldraad, verslaaf, blou bul, nadine, slaappille, karlien van jaarsveld,