Seun
Dana Snyman
* Affiliatelinks/Werbelinks
Links auf reinlesen.de sind sogenannte Affiliate-Links. Wenn du auf so einen Affiliate-Link klickst und über diesen Link einkaufst, bekommt reinlesen.de von dem betreffenden Online-Shop oder Anbieter eine Provision. Für dich verändert sich der Preis nicht.
Sachbuch / Biographien, Autobiographien
Beschreibung
Dana Snyman deel in Seun die deel van sy storie waaroor hy nog nooit gepraat het nie: sy ervaringe in die 1980’s. Dit is die tyd van PW Botha se vinger, van die Voëlvry-toer, AWB-saamtrekke, onderhandelinge en die laaste dae van diensplig. Dana word oneervol ontslaan uit die weermag, maar eers maak hy ’n draai in Saal 24. Werkloos en doelloos eindig hy in ’n gewese bediendekamer in Pretoria. Dié rou, selfonthullende memoir vra: hoe word ’n seun ’n man? Met Seun neem Dana lesers in sy vertroue.
Kundenbewertungen
Dana Snyman, Grondpad Geloof, diensplig, weermag, manlikheid, eer, troep, AWOL, NAAFI, die Grens, Saal 22, Saal 24, 1 Militêre Hospitaal, Voortrekkerhoogte, Voortrekkermonument, Nasionale Party, NP, PW Botha, Afrikaners, Broederbond, ANC, apartheid, Christelik-nasionale, NG Kerk, AWB, Eugène Terre’Blanche, kommuniste, liberaliste, rugby, Noord-Transvaal, WP, Aubrey Levin, Doctor Shock, aversion therapy, shock treatment, Thorazine, skisofreen, Voëlvry, André Letoit, Koos Kombuis, Bernoldus Niemand, Johannes