Skatryk
Johan Fourie
* Affiliatelinks/Werbelinks
Links auf reinlesen.de sind sogenannte Affiliate-Links. Wenn du auf so einen Affiliate-Link klickst und über diesen Link einkaufst, bekommt reinlesen.de von dem betreffenden Online-Shop oder Anbieter eine Provision. Für dich verändert sich der Preis nicht.
Geisteswissenschaften, Kunst, Musik / Geschichte
Beschreibung
Hoekom is ons ryker as ons voorsate? Wat het ’n Indonesiese vulkaan en die Groot Trek gemeen? Hoe wen jy ’n Wêreldbeker? Dit is maar enkele van die vrae wat die gewilde Rapport-rubriekskrywer Johan Fourie onderhoudend verken in hierdie heerlik leesbare reis deur die geskiedenis. Hoekom floreer een groep, maar ’n ander bly ‘’n sukkelbestaan voer? Fourie wys waarom die bouers van ’n samelewing – eerder as dié wat afbreek – uiteindelik seëvier. Boeiend en verrassend.
Kundenbewertungen
welvaart, slawehandel, goud, apartheid, lobola, Lego, rugby, Wêreldbeker, welvaartgroei, armoede, ekonomiese ontwikkeling, ongelykheid, ekonomiese vryheid, imperialisme, ryk, eiendomsreg, Eskom, handel en nywerheid, <em>Our Long Walk to Economic Freedom</em>, Blombos, uitbuiting, kolonialisme, globalisasie, vryheid, feodalisme, ekonomiese geskiedenis, diamante, Afrika-migrasie, Wakanda, slawerny, Johan Fourie, <em></em>Nelson Mandela, welvaartgaping