Lindie Stander
Lindie Stander
* Affiliatelinks/Werbelinks
Links auf reinlesen.de sind sogenannte Affiliate-Links. Wenn du auf so einen Affiliate-Link klickst und über diesen Link einkaufst, bekommt reinlesen.de von dem betreffenden Online-Shop oder Anbieter eine Provision. Für dich verändert sich der Preis nicht.
Sachbuch / Biographien, Autobiographien
Beschreibung
Lindie Stander was op die kruin van haar loopbaan toe sy in ’n bloedbevlekte bed in ’n staatshospitaal wakker word. Elise Kruger, die karakter wat Lindie in Binnelanders vertolk het, het sonder waarskuwing van kykers se televisieskerms af verdwyn. Lindie het besef dat sy die rol van die geliefde Elise – en haar lewe soos sy dit ken – kwyt is. In haar kenmerkend rou stem vertel Lindie haar hartverskeurende maar tog hoopvolle verhaal soos net sy kan – sonder skroom en met ’n goeie skeut humor.
Kundenbewertungen
depressie, pille, tragedie, sielkundige, <em>Villa Rosa</em>, sepie, drama, TV, ma, televisiebedryf, KKNK, <em>Binnelanders</em>, kokaïen, Elise Kruger, aktrise, herstel, Afrikaans, terapie, <em>Finesse</em>, <em>Tip</em>, verslawing, staatshospitaal, rehabilitasie, <em>Kwêla</em>, komedie, <em>Man-Alleen</em>, bipolêr, ADHD, gay, Lindie Stander, kykNET, medikasie, <em>Huisgenoot</em>, selfdood