Skooluitgawe: Donker Web
Fanie Viljoen
EPUB
ca. 11,99 €
Kinder- und Jugendbücher / Kinderbücher bis 11 Jahre
Beschreibung
Greg Owen, die ou wat sy eie pa vir die wolwe gegooi het, is 'n eerstejaar op Stellenbosch. Klaar met hacking. Ingeskryf vir 'n graad in Sportwetenskap. Maar sal hy ooit van die skadu van Lawson Kollege en Project Nursery Rhyme kan wegkom? As jy wil wraak neem, moet jy twee grafte grawe, besef hy gou, in hierdie vervolg op die topverkoper Onderwêreld. Verkorte skooluitgawe van die topverkoper. 'n Gratis leesgids is beskikbaar.
Weitere Titel von diesem Autor
Weitere Titel in dieser Kategorie
Kundenbewertungen
Schlagwörter
project nursery rhyme, baker, lawson, sanlam, matriek, onderwêreld, valkyrie, IEB, voorgeskrewe, breinbliksem, Afrikaans FAL, dark web , butcher, grade 12, Afrikaans EAT, graad 12, matric, prescribed