Bitterbosbende 2

Die been in die bos

Anzil Kulsen

PDF
ca. 5,99

Tafelberg img Link Publisher

Kinder- und Jugendbücher / Kinderbücher bis 11 Jahre

Beschreibung

Die Bitterbosbende kamp langs die rivier. Toe Zia en Nieke een aand badkamer toe loop, begin 'n hond verwoed blaf. Toe is daar die geluid van 'n trein wat kwaai rem aanslaan en dan 'n harde botsing. Dis eers toe Zia gil dat Nieke sien wat in haar hand is . . .  'n been?  En so begin die soeke na die geheimsinnige stoomlokomotief wat passasiers in die sewentigerjare vervoer het, wat daar naby ontspoor het. Wat het van die slagoffers, wat kinders en 'n hond ingesluit het, geword?

Kundenbewertungen

Schlagwörter

Upington, kajak, koshuis, laerskool, kinders, Bitterbos, Stephen Wallace, kano, spookkamp, bende, spoke, kamp, beginnerleesboek, monsterhond, Anzil Kulsen, rivier, Keenan Kulsen