Mieke 1: Kersfees in April
Christien Neser
EPUB
ca. 6,99 €
Kinder- und Jugendbücher / Kinderbücher bis 11 Jahre
Beschreibung
Mieke se lewe op Mtwana Wildlife Rescue, aan die oewer van die Limpopo, is alles behalwe saai. Tussen haar pa as die plaas se veearts, Fen se ouma Maggi wat die lodge bestuur en haar eksentrieke oupa Bosjan se natuur- en lewenswysheid kry sy skaars kans om haar ma te mis. Maar soms wel, veral noudat sy in Gr 7 is en haar tannie Sylvie ver weg is in Amsterdam. Gelukkig was Fen nog altyd daar: Haar boetie wat sy self kon kies, wat van dag een af saam met haar op 'n donkie skool toe ry.
Weitere Titel von diesem Autor
Weitere Titel in dieser Kategorie
Kundenbewertungen
Schlagwörter
Christien, natuurlewe, Neser , lodge, rehabiliteer, wildsplaas, Bosveld, Fenyan, Fen, Limpopo, veearts, wildlewe, Elle, Bosjan, Elske, Jos, Mieke, Christine, Einstein, plaasskool