In die tyd van die gif
Dana Snyman
* Affiliatelinks/Werbelinks
Links auf reinlesen.de sind sogenannte Affiliate-Links. Wenn du auf so einen Affiliate-Link klickst und über diesen Link einkaufst, bekommt reinlesen.de von dem betreffenden Online-Shop oder Anbieter eine Provision. Für dich verändert sich der Preis nicht.
Reise / Reiseberichte, Reiseerzählungen
Beschreibung
Min sou Dana Snyman weet toe hy die Rugbywêreldbeker-eindstryd op Rondomskrik kyk dat die euforie van dié oomblik kortstondig sou wees; dat ons lewens binnekort handomkeer sou verander. Dana verwoord die sonderlinge ervaring van die afgelope agttien maande – van rugbytriomf tot treur en vertwyfeling. Dan kry hy self ook Covid. Dana se kenmerkende fyn waarneming en deurleefde wysheid maak In die tyd van die gif ’n leesmoet. Daar is pyn en verlies, maar ook geloof en hoop – en ’n goeie blomjaar.
Kundenbewertungen
vader Frans Claerhout, De la Harpe le Roux, begrafnis, blomme, lockdown, Karel Schoeman, Koos Sas, Steven Kitshoff, Shosholoza Meyl, rommelstatus, Jacob Zuma, PRASA, Springbokke, rugby, werkloos, dood, Ace Magashule, grendeltyd, wêreldbeker, president Cyril Ramaphosa, Afrikaners, hond, Zuma se familie, pynappelbier, BEE, Nkandla, Sharpeville, NG Kerk, beurtkrag, Donald Trump, Covid-19, virus, Etienne Leroux, Jaap Durand, die Grens, trein, Piet Botha, Rassie Erasmus, apartheid, masker, dwalers, armblankes, corona, Guptas, Tweetoringkerk, eukatastrofe, Homeless Wanderers