Helena Hugo Derde Keur
Helena Hugo
EPUB
ca. 11,99 €
Belletristik/Erzählende Literatur
Beschreibung
In Alinda se lampie werk Alinda al lank in Saoedi-Arabië, en van ’n prins op ’n Arabier-perd is daar geen sprake nie. Haar lewe is vervelig . . . tot sy ’n Aladdin-lampie koop. In Narkose vir die hart maak die Walskoning, dr. Franz Strauss, se blou oë dr. Saranie du Plessis week. Net jammer dat die draak Glenda Olckers reeds haar kloue in hom geslaan het . . .
Weitere Titel von diesem Autor
Weitere Titel in dieser Kategorie
Kundenbewertungen
Schlagwörter
Narkose vir die hart, Saoedi-Arabië, Alinda se lampie, eksotiese romanse, Afrikaans, mediese romanse, Helena Hugo, Helena Hugo Derde Keur, liefdesverhaal