Whitey: Sakereus van Shoprite
Niel Joubert
* Affiliatelinks/Werbelinks
Links auf reinlesen.de sind sogenannte Affiliate-Links. Wenn du auf so einen Affiliate-Link klickst und über diesen Link einkaufst, bekommt reinlesen.de von dem betreffenden Online-Shop oder Anbieter eine Provision. Für dich verändert sich der Preis nicht.
Sachbuch / Biographien, Autobiographien
Beschreibung
Whitey Basson, een van SA se suksesvolste sakeleiers, word beskryf as “geniaal”. Whitey het ’n legende geword toe hy, in SA se beroemdste oorname, die sukkelende OK Bazaars vir R1 gekoop het. In dié gemagtigde biografie vertel die bekroonde sakejoernalis Niel Joubert die volle storie van Whitey se opkoms en fabelagtige sukses. Van ’n paar klein winkels, gewaardeer teen R1 miljoen, het hy Shoprite in Afrika se grootste kleinhandelaar omskep – en die 35ste grootste kleinhandelaar in die wêreld.
Kundenbewertungen
Universiteit Stellenbosch, grootste kleinhandelaar, Porterville, BCom, leier, besigheid, Whitey Basson, James Basson, Lanzerac, OK Bazaars, Niel Joubert, Christo Wiese, Hungry Lion, Mont Marie, OK, miljardêr, Usave, Stellenbosch, Renier van Rooyen, Grand Bazaars, Whitey, Papillon, kleinhandel, bestuurstyl, suksesfaktore, Checkers, Pick n Pay, Shoprite Checkers, Pepkor, James Wellwood Basson, Pep Stores, CA, ankiloserende spondelitis, Shoprite, Suid-Afrika se grootste private werkgewer, Raymond Ackerman, sakejoernalis, SA Brouerye, Wilgenhof, sakelegende, Afrika, Johann Rupert, Pep, Sakereus van Shoprite, Steinhoff, Markus Jooste, harde werk, Afrika se grootste kleinhandelaar, voedsel-kleinhandelsektor, DasBosch