Soekmekaar
Dana Snyman
* Affiliatelinks/Werbelinks
Links auf reinlesen.de sind sogenannte Affiliate-Links. Wenn du auf so einen Affiliate-Link klickst und über diesen Link einkaufst, bekommt reinlesen.de von dem betreffenden Online-Shop oder Anbieter eine Provision. Für dich verändert sich der Preis nicht.
Reise / Reiseberichte, Reiseerzählungen
Beschreibung
"Ek voel nie meer geborge in my huis op Jacobsbaai nie. Miskien suig 'n huis se mure en dak jou verdriet en verwildering op nes 'n spons water opsuig. My huis treur saam met my. Oor Anette se weggaan. Oor ou sekerhede wat onsekerhede geword het. My huis soek lig. Ek soek lig. Ek moet die binneland in ..." In hierdie boek vertel Dana Snyman van begrafnisse, troues en 'n skoolreünie, van sy ma en Katrina en van die Bogosi-familie wat ook sy familie word; stories van hoe ons oor grense heen na mekaar probeer uitreik. Hoe ons mekaar soek maar nie altyd vind nie.
Kundenbewertungen
Willem Pretorius kuns, Karel Schoeman selfdood, Dana Snyman gesin, Anette Roberts, JP Nel, Steve Hofmeyr, Eugène Terre'Blanche, Walter Meyer, Sophia Meyer, Robin Alexander Radio Orion, AWB, Afrikaner-weerstandsbeweging, Ventersdorp, rassisme, Afrikaner kultuur, Afrikaanse kultuur, moeilike verhoudings met ouers, daaglikse lewe in Suid-Afrika, Suid-Afrikaanse samelewing, rassisme, witskuld, dood, ervarings van die dood, selfdood, selfmoord, reisverhale, Soekmekaar e-boek, Dana Snyman e-boeke, Tafelberg Uitge