img Leseprobe Leseprobe

Inboekeling

Hans du Plessis

EPUB
ca. 13,99
Amazon iTunes Thalia.de Hugendubel Bücher.de ebook.de kobo Osiander Google Books Barnes&Noble bol.com Legimi yourbook.shop Kulturkaufhaus ebooks-center.de
* Affiliatelinks/Werbelinks
Hinweis: Affiliatelinks/Werbelinks
Links auf reinlesen.de sind sogenannte Affiliate-Links. Wenn du auf so einen Affiliate-Link klickst und über diesen Link einkaufst, bekommt reinlesen.de von dem betreffenden Online-Shop oder Anbieter eine Provision. Für dich verändert sich der Preis nicht.

Tafelberg img Link Publisher

Belletristik/Erzählende Literatur

Beschreibung

Hy word met ’n riem op die werf aangesleep. ’n Seun. ’n Vreemdeling. Van balans af op sy lomp voete, die slaphandhoed diep tot op sy bakore getrek, rooi in die gesig van die riem om sy nek. Die mense wat hom staan en aangaap, is nie vreemdelinge gewoond nie. Hier waar hulle woon, het niemand vantevore gewoon nie. Hul leier het hul trek ’n jaar of ses gelede tot hier gelei, met sy velskoen se hak in die grond gekap, sy groot hand besitlik gewuif en die gebied tot sy eiendom verklaar. Hier is sy woord wet. Die sieleherder het sy gesag uit die Bybel bekragtig. Ook oor die inboekelinge, daardie kinders wat ná skermutselinge met die inheemse mense teruggebring is laer toe. Die pa’s en die ma’s het hulle geskiet – veediewe, almal van hulle – en die kinders is weggevoer om as slawe groot te word. Inboekelinge. Die seun aan die tou sien ’n swart meisie vanuit ’n tuitkappie na hom staar. Eers later, toegesluit in ’n smidswinkel, sal hy agterkom wie en wat sy is. En as hy saamgeneem word op ’n ekspedisie om gesteelde vee terug te kry, sal hy te staan kom voor die godskreiende werklikheid van háár lewe: ’n kind wat tussen die lyke van haar ouers opgeraap en op die saal van ’n ruiter weggevoer is. En dit sal hierdie eenvoudige seun wees, wat aan ’n riem op daardie trekkerswerf aangesleep is, wat dit dat daar in die hinterland tuisbring dat daar geen durender band is, g’n tou so sterk nie, soos die verbintenisse wat die hart aangaan. Inboekeling is oorrompelend in sy uitbeelding van eenvoudige hartstog. Dit is die verhaal van ’n seun wat grootgeword het in die wordingsjare van die moderne Suid-Afrika, en help gestalte gee het aan wat ons deesdae onder die woord “vryheid” verstaan.

Weitere Titel von diesem Autor
Weitere Titel in dieser Kategorie
Cover Hans hou bruilof
Rudie van Rensburg
Cover Haas en Harriët
Susan Coetzer
Cover Rooisand
Jeremy Vearey
Cover Opponerende Magte
Aldivan Torres
Cover Heks
Dibi Breytenbach
Cover Drome het ook asem
Helene de Kock
Cover Onrus op Steynshoop
Ingrid Winterbach
Cover Gebooie
Rudie van Rensburg
Cover Onder water
Henda Olivier
Cover Al wat tel
Irma Venter
Cover Duifeling
Lize Albertyn-du Toit
Cover Hemel en aarde en ons
Zirk van den Berg
Cover Bloedsomer
Sidney Gilroy
Cover Leo
Leo
Deon Meyer
Cover Siembamba
Madelein Rust
Cover Duiwelsroos
Leon van Nierop

Kundenbewertungen