Lelie van die laagte
Helene de Kock
* Affiliatelinks/Werbelinks
Links auf reinlesen.de sind sogenannte Affiliate-Links. Wenn du auf so einen Affiliate-Link klickst und über diesen Link einkaufst, bekommt reinlesen.de von dem betreffenden Online-Shop oder Anbieter eine Provision. Für dich verändert sich der Preis nicht.
Belletristik / Gegenwartsliteratur (ab 1945)
Beschreibung
Mia Dijkstra, pas klaar met die kweekskool, en haar veel jonger suster, Karien, se geldelike situasie is benard sedert hul ouers oorlede is. Om te kan oorleef, neem hulle hul intrek in hul tante se huis op Stellenbosch. Die buurman is Tom Muller, ’n teologiese student wat eers laat in sy lewe gaan leer het en kritiseer Mia op ’n manier wat haar hare laat rys. Hy is egter aantreklik en soms is hy reg. Daar is ook Karel de la Harpe, ’n gawe wynboer . . . Gaandeweg vind die susters tog uit dat daar werklik ’n Hand is wat hul lewe beheer. Hulle raak eindelik tevrede met die feit dat hul albei eintlik ’n “lelie van die laagte”, of ’n gewone meisie is. Iemand wat moet blom waar sy geplant word.
Kundenbewertungen
Liefdesverhaal, Christelike liefdesverhaal, Afrikaanse liefdesverhale, Afrikaanse romanse, Romantiese boek, Hartebreker, Verhoudings, Erotiese verhale, Afrikaanse eboek