img Leseprobe Leseprobe

Anderkant Pontenilo

Irma Joubert

EPUB
ca. 14,99

Tafelberg img Link Publisher

Belletristik/Erzählende Literatur

Beschreibung

’n Nuwe uitgawe van die geliefde roman, wenner van die ATKV-prys vir Liefdesromans. Die Tweede Wêreldoorlog verdeel die wêreld, dit skeur gesinne uitmekaar. Binne hierdie milieu maak ons kennis met De Wet en Klara, Gerbrand en Christine – jongmense met drome en aspirasies wat elkeen op ’n unieke manier deur die oorlog beïnvloed word. Wanneer ’n Italiaanse krygsgevangene op die Fouries se Bosveldplaas ’n klipbrug oor die Nyl moet kom bou, ontmoet hy vir Klara en vind in haar ’n geesgenoot . . .

Weitere Titel in dieser Kategorie

Kundenbewertungen

Schlagwörter

fiksie, Second World War, fiction, historiese fiksie, historiese roman, Persomi , historical romance, Anderkant Pontenilo, Pontenilo-trilogie, historical novel, Italian prisoners of war, trilogy, Irma Joubert, Italiaanse krygsgevangenes, Kronkelpad, trilogie, South Africa, Suid-Afrika, liefdesroman, historical fiction, Tweede Wêreldoorlog