Sonpad na Zanzibar
Madeleine Malherbe
* Affiliatelinks/Werbelinks
Links auf reinlesen.de sind sogenannte Affiliate-Links. Wenn du auf so einen Affiliate-Link klickst und über diesen Link einkaufst, bekommt reinlesen.de von dem betreffenden Online-Shop oder Anbieter eine Provision. Für dich verändert sich der Preis nicht.
Belletristik / Gegenwartsliteratur (ab 1945)
Beschreibung
Fisioterapeut Isabelle van der Walt kry die kans van ’n leeftyd wanneer die sakereus Ernst Joubert haar nader om saam met haar kêrel, Dolf Dreyer, by sy nuwe hotel in Zanzibar te gaan werk. Isabelle moet die terapeute by ’n spa oplei en Dolf moet die nuwe hotel se rolstoelgeriewe kom ondersoek. Maar die idilliese eilandlewe is nie al wat met Isabelle se kop smokkel nie. Isabelle het ernstige bedenkinge oor haar verhouding met Dolf en wanneer een van die opleidingsbeamptes haar boonop die hof begin maak, gryp Ernst in. Min weet Ernst egter dat ook hý blykbaar nie bestand is teen die romantiese uitwerking van Zanzibar se palmbome en asuurblou see nie. . .
Kundenbewertungen
Liefdesverhaal, Afrikaanse liefdesverhale, Afrikaanse romanse, Romantiese boek, Mediese romanse, Sexy dokter, Hartebreker, Verhoudings, Afrikaanse eboek